Help - Search - Members - Calendar
Full Version: A love poem...
Vault9 Forums > V9 Unplugged > The Lounge > Creative Strokes

Custom Search
Mithras
ek dink aan jou.
mooiste meisie, mooiste vrou
my gedagtes dwaal
ons is liefde is so kaal
jou lyf
ek hou jou vas, so styf
as jou lippe en my lippe raak…
die werklikheid staak
sonder jou is my dae hel
wie sou ooit kon vertel?
ek en jy…
so vry.

bestaan die meisie van my drome?
ja, ons is vir mekaar gebore.
Ek is lief vir jou, ek is lief vir jou!
Sonder jou, is my siel verbrou…



Shi-shi
very touching.... i'm sure she loved it

good job mithras smile.gif
This is a "lo-fi" version of our main content. To view the full version with more information, formatting and images, please click here.
Custom Search
Invision Power Board © 2001-2008 Invision Power Services, Inc.