Help - Search - Members - Calendar
Full Version: Godverlate eensame
Vault9 Forums > V9 Unplugged > The Lounge > Creative Strokes

Custom Search
Mithras
as ‘n mens luister na die wind
so laat in die nagte
hoor ‘n mens die huil van ‘n kind
sonder ‘n pa; een van baie nageslagte

‘n mens hoor die trane van ‘n moeder,
wat verlang na haar man in ‘n godverlate land
‘n mens voel die pyn van die eensame
onder die grond in ‘n kus geplant

die eensame kon nie meer nie
die eensame het gebid om te sterf
God wou nie genadig wees nie…
toe doen die eensame dit self…

die eensame kon nie meer nie…
divine_madness
i love this poem
mind if i use it for Afrikaans class??
We have to take a poem by an unknown author and ontleed it
This is a "lo-fi" version of our main content. To view the full version with more information, formatting and images, please click here.
Custom Search
Invision Power Board © 2001-2008 Invision Power Services, Inc.