![]() ![]() |
Dec 18 2006, 01:35 PM
Post
#1
|
|
![]() The Legend. Group: Elite Posts: 486 Joined: 1-July 02 From: Brooklyn, Pretoria Member No.: 394 Sex: Male |
as ‘n mens luister na die wind so laat in die nagte hoor ‘n mens die huil van ‘n kind sonder ‘n pa; een van baie nageslagte ‘n mens hoor die trane van ‘n moeder, wat verlang na haar man in ‘n godverlate land ‘n mens voel die pyn van die eensame onder die grond in ‘n kus geplant die eensame kon nie meer nie die eensame het gebid om te sterf God wou nie genadig wees nie… toe doen die eensame dit self… die eensame kon nie meer nie… -------------------- ![]() |
|
|
|
Jan 29 2008, 09:55 PM
Post
#2
|
|
![]() Regular Member Group: Regular Posts: 57 Joined: 27-December 07 Member No.: 11,187 Sex: Female |
i love this poem
mind if i use it for Afrikaans class?? We have to take a poem by an unknown author and ontleed it -------------------- David: I'm not staying here.
Liz: David, don't, that's suicide. Ed: I think he should go. |
|
|
|
![]() ![]() |
|
Lo-Fi Version | Time is now: 16th March 2010 - 08:35 PM |